You are viewing a single comment's thread from:

RE: Power Up Contest: WK4 – Where are those keys?

in Steem For Ladies3 months ago

Holy!!! That is a lot of money for a lollipop.
Wag laat ek gou gaan loer wat dit kos vir een by ons.

image.png

Dit is 0.566172 EUR for 7 wat seker nie te duur is nie.

Maar as jy na die "smarter" suigstokkies gaan is dit maar ook duur.
https://www.game.co.za/Groceries-Beverages/Chocolates-Sweets/Lollipops/p/000000000000835882

En dit is nie eers vir nougat en sjokolade nie!

Ai, die goeie ou dae!

Sort:  
 3 months ago 

Ahh die ken ik nog van vroeger maar zie ik nooit meer... Goed voor na thee tijd eerst koekie

 3 months ago 

Oh ja! 'n Koekie saam met tee.
Ek het altyd plek vir dit. (•ิ‿•ิ)