Sort:  

Hi @anneke. Ja wat, ek mis nogal die ou Steemit stories. Vrek besig - my tyd is nie meer my eie nie. Gaan dit goed?

Rond en gesond dankie - ja kyk waar kinders en werk in die mix is kan ek glo jy het min tyd vir jouself