Lig op die Horison ......... n teken van God ......
...... n paar dae voor my deurbraak het "Lig op die Horison" op die radio gespeel waar die Here vir my n beeld gegee het waar ek saam met Jesus op n heuwel kruisbeen sit en ons na mekaar kyk en Hy my hande vashou .......
Lig op die Horison - Joshau Na Die Reen
Hoor die voetstap van die een
wat die boodskap bring as jy wonder
of daar lig is op jou horison
Na die lang gewag vir vrede
is die merke van jou lewe
'n spoor tot in my hart
Vreugde kom
Ons soos vure brand
in die donker nagte
staan ons soos lig op die horison
By jou hart se einde
waar jy voel jy is alleen
staan en wag ek vir jou glimlag
in die storm is jy nooit alleen
Dis jou hart waarvoor ek lewe
vir jou hand teen my gesig
Dis vir wie jy is
Ons soos vure brand
in die donker nagte
staan ons soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
waar jou oë weer die mooi sien
in die lig op die horison
Ons soos vure brand
in die donker nagte
staan ons soos lig op die horison
Jou verlede as is gestrooi
waar jou oë weer die mooi sien
in die lig op die horison
Die Here is getrou ....................my tyd van beproewing was n tyd waar ek God se liefde intens ervaar het .....